826
jaar
826 |
◄ | 8ste eeu | ◄9de eeu► | 10de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 821 | 822 | 823 | 824 | 825 | ◄ 826 ► | 827 | 828 | 829 | 830 | 831 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:826 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Asjot I van Iberië | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 826 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 26ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Nominoë, die graaf van Vannes, word as die Bretonse hertog verkies. Hy word veral as 'n geskikte leier in die stryd teen die Noormanne beskou.
- Pous Eugenius II hou 'n sinode in Rome. Kennisvlakke van die klerus word verbeter.
Geboortes
wysigSterftes
wysig- Koning Asjot I van Iberië