854
jaar
854 |
◄ | 8ste eeu | ◄9de eeu► | 10de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 849 | 850 | 851 | 852 | 853 | ◄ 854 ► | 855 | 856 | 857 | 858 | 859 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:854 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die Koodal Maanikka-tempel | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 854 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 54ste jaar van die 9de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Die drie konings van die Franke beplan om saam te kom vir 'n bespreking, maar Lodewyk die Duitser bly weg.
- Die Koodal Maanikka-tempel van Irringalkuda in Kerala kom klaar.
Geboortes
wysig- 28 Augustus– Muḥammad ibn Zakarīya al-Rāzi, 'n Persiese skolier, dokter, alchemis, chemikus en filosoof circa († 925)