89ste Oscar-toekenningsaand
Die 89ste Oscar-toekenningsaand is op 26 Februarie 2017 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in die Dolby-teater in Hollywood, Los Angeles, gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 2016.[1][2] Die komediant Jimmy Kimmel was vir die eerste keer die aanbieder.[3]
89ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 26 Februarie 2017 | |
Plek | Dolby-teater, Hollywood | |
Aanbieder | Jimmy Kimmel | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Moonlight | |
Beste regisseur | Damien Chazelle | |
Beste akteur | Casey Affleck | |
Beste aktrise | Emma Stone | |
Meeste pryse | La La Land (6) | |
Meeste benoemings | La La Land (14) |
Die prent wat vir die meeste pryse benoem en die meeste ingepalm het, was La La Land (onderskeidelik 14 en 6) met Damien Chazelle as regisseur. Chazelle het ook die Oscar vir beste regisseur gewen.
Moonlight het drie Oscars gewen, onder meer dié vir beste rolprent. La La Land is verkeerdelik as die wenner aangekondig voordat die fout reggestel en Moonlight as die eintlike wenner aangekondig is.[4][5] Hacksaw Ridge en Manchester by the Sea het elk twee pryse gewen. Wenners van een prys elk sluit in Arrival, Fantastic Beasts and Where to Find Them, Fences, The Jungle Book, O.J.: Made in America, Piper, The Salesman, Sing, Suicide Squad, The White Helmets en Zootopia.
Pryse
wysigHier volg ’n lys van die belangrikste benoemdes.[6] Die wenners word eerste genoem en is in vet druk.
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste animasieprent | Beste buitelandse rolprent |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste produksie-ontwerp | Beste kinematografie |
|
|
Beste rolprentredigering | Beste visuele effekte |
|
|
Erepryse
wysig- Jackie Chan – Hongkongse gevegskunstenaar, akteur, regisseur, vervaardiger en sanger[7]
- Anne V. Coates – Britse rolprentregisseur[8]
- Lynn Stalmaster – Amerikaanse rolprentverdelingsregisseur[9]
- Frederick Wiseman – Amerikaanse vervaardiger[10]
Verwysings
wysig- ↑ "Oscar 2017: Michael De Luca and Jennifer Todd confirmed to produce 89th Oscars" (in Japannees). Academy of Motion Picture Arts and Sciences. 4 November 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 5 November 2016.
- ↑ Khatchatourian, Maane (8 Februarie 2017). "Glenn Weiss to Direct Oscar Ceremony for Second Consecutive Year". Variety (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Desember 2019. Besoek op 14 Februarie 2017.
- ↑ Kilday, Gregg (5 Desember 2016). "Oscars: Jimmy Kimmel to Host This Year's Ceremony (Exclusive)". The Hollywood Reporter (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Januarie 2020. Besoek op 14 Februarie 2017.
- ↑ Donnelly, Jim (26 Februarie 2017). "Moonlight Wins Best Picture After 2017 Oscars Envelope Mishap" (in Japannees). Academy of Motion Picture Arts and Sciences. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Januarie 2020. Besoek op 27 Februarie 2017.
- ↑ France, Lisa Respers (26 Februarie 2017). "Oscars 2017: 'Moonlight' wins Best Picture after some confusion" (in Engels). CNN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Desember 2019. Besoek op 26 Februarie 2017.
- ↑ Hipes, Patrick (24 Januarie 2017). "Oscar Nominations:'La La Land' Ties Record With 14 Nominations; 'Arrival' & 'Moonlight' Snag 8 Apiece" (in Engels). Deadline.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 21 Februarie 2017.
- ↑ "Jackie Chan awarded honorary Oscar" (in Engels). BBC News. 2 September 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Desember 2019. Besoek op 23 September 2016.
- ↑ Kilday, Gregg (1 September 2016). "Jackie Chan, Film Editor Anne V. Coates to Get Honorary Oscars". The Hollywood Reporter (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 23 September 2016.
- ↑ Hipes, Patrick; Evans, Greg (1 September 2016). "Governors Awards Honorees: Jackie Chan, Anne V Coates, Frederick Wiseman & Lynn Stalmaster" (in Engels). Deadline.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 23 September 2016.
- ↑ Pond, Steve (1 September 2016). "Jackie Chan, Frederick Wiseman to Receive Honorary Oscars". TheWrap (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 23 September 2016.
Eksterne skakels
wysig- Die Oscars (2017) op IMDb
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia