966
jaar
966 |
◄ | 9de eeu | ◄10de eeu► | 11de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 961 | 962 | 963 | 964 | 965 | ◄ 966 ► | 967 | 968 | 969 | 970 | 971 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:966 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 966 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 66ste jaar van die 10de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- Stigting van die Benediktynse klooster op die Mont-Saint-Michel in Frankryk
- Die stad Bruocsella word vir die eerste keer in 'n dokument genoem.
- Mieszko I (960-992), stigter van die Poolse Piaste-dinastie, vestig 'n Poolse staat rondom die stad Poznań en bekeer hom tot die Christendom.
- 14 November – Pous Johannes XIII keer terug na Rome.
Geboortes
wysigSterftes
wysig- 4 Julie – Pous Benedictus V, die 132ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk in ballingskap in Hamburg, Duitsland (* onbekend).