AVN-prys vir manlike kunstenaar van die jaar
Pornografiese film-toekenning word jaarliks deur die Adult Video News (AVN) Media Network aangebied
Die AVN-prys vir manlike kunstenaar van die jaar (Engels: AVN Award for Male Performer of the Year) is 'n prys wat sedert 1993 jaarliks deur die seksbedryfmaatskappy AVN toegeken word[1] (benewens die prys vir beste akteur). Die eerste wenner was Rocco Siffredi, wat dit in 1993 op die 10de AVN-prysaand ontvang het. Teen 2021 het Manuel Ferrara die prys die meeste keer gewen: altesaam ses keer. Lexington Steele, Mick Blue en Evan Stone het dit elk drie keer gewen, en Rocco Siffredi, James Deen, Small Hands en Tom Byron twee keer. James Deen was op 22 die jongste ontvanger van die prys[2] en Manuel Ferrara op 43 die oudste. Die mees onlangse wenner was Seth Gamble in 2023.[3]
AVN-prys vir manlike kunstenaar van die jaar | |
---|---|
AVN-prys vir die bydrae van manlike kunstenaars tot die pornografiebedryf | |
Die ontvanger van die 2023-prys, Seth Gamble.
| |
Toegeken vir | Beste optrede deur 'n manlike akteur |
Geborg deur | AVN |
Plek | Las Vegas |
Land | VSA |
Eerste toekenning | 1993 |
Mees onlangse wenner | Seth Gamble (2023) |
Meeste pryse gewen | Manuel Ferrara (6) |
Meeste benoemings |
Erik Everhard (14) |
Eerste wenner | Rocco Siffredi |
Webtuiste | avnawards |
Ontvangers
wysigJaar | Foto | Naam | Verw. |
---|---|---|---|
1993 | Rocco Siffredi | [1][4][5][6] | |
1994 | Jonathan Morgan | [7][8][9] | |
1995 | Jon Dough | [10][11][12] | |
1996 | Rocco Siffredi | [13][14] | |
1997 | T. T. Boy | [15][16][17] | |
1998 | Tom Byron | [18][19] | |
1999 | [20][21] | ||
2000 | Lexington Steele | [22][23] | |
2001 | Evan Stone | [24][25][26] | |
2002 | Lexington Steele | [27][28][29] | |
2003 | [30] | ||
2004 | Michael Stefano | [31] | |
2005 | Manuel Ferrara | [32] | |
2006 | [33] | ||
2007 | Tommy Gunn | [34] | |
2008 | Evan Stone | [35] | |
2009 | James Deen | [36] | |
2010 | Manuel Ferrara | [37] | |
2011 | Evan Stone | [38] | |
2012 | Manuel Ferrara | [39] | |
2013 | James Deen | [40] | |
2014 | Manuel Ferrara | [41] | |
2015 | Mick Blue | [42] | |
2016 | [43] | ||
2017 | [44] | ||
2018 | Markus Dupree | [45] | |
2019 | Manuel Ferrara | [46] | |
2020 | Small Hands | [47] | |
2021 | [48] | ||
2022 | Tommy Pistol | [49][50] | |
2023 | Seth Gamble | [3][51] |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "1993 AVN Awards Show - History". AVN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2013. Besoek op 16 Maart 2015.
- ↑ "What Women Want: Porn and the Frontier of Female Sexuality". Good. 15 November 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Januarie 2016. Besoek op 9 Junie 2021.
- ↑ 3,0 3,1 "2023 AVN Award Winners Announced". AVN. 8 Januarie 2023. Besoek op 10 Januarie 2023.
- ↑ Ross, Gene (Maart 1993). "The Adult Video News Awards, 1993 The Year of Gere". Adult Video News. Vol. 8, no. 4. Upper Darby, Pennsylvania: AVN Publications, Inc. pp. 32–44. ISSN 0883-7090.
- ↑ Di Mercurio, S. Marco (Director) (1993). The 10th Annual Adult Video News Awards (videotape). VCA Pictures.
- ↑ "On the Road: 1993 Adult Video Awards, Las Vegas, Nevada". Cheri. New York, New York: Cheri Magazine, Inc. Junie 1993. pp. 20–27. ISSN 1059-7131.
- ↑ "1994 AVN Awards Show - History". AVN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2014. Besoek op 24 Maart 2015.
- ↑ Di Mercurio, S. Marco (Director) (1994). The 11th Annual Adult Video News Awards (videotape). VCA Pictures.
- ↑ Ross, Gene (Maart 1994). "Tits & Sluts & Rock 'n' Roll: The 11th Annual AVN Awards Show". Adult Video News. Vol. 9, no. 4. Upper Darby, Pennsylvania: AVN Publications, Inc. pp. 14–74. ISSN 0883-7090.
- ↑ "1995 AVN Awards Show - History". AVN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2013. Besoek op 24 Maart 2015.
- ↑ Stone, Mark (Director) (1995). The 12th Annual AVN Awards Show (videotape). VCA Pictures.
- ↑ Ross, Gene (Maart 1995). "Star Light, Star Bright, First Star We See Tonight…". Adult Video News. Vol. 10, no. 3. Los Angeles, California: AVN Publications, Inc. pp. 24–82. ISSN 0883-7090.
- ↑ "1996 AVN Awards Show - History". AVN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2013. Besoek op 24 Maart 2015.
- ↑ Ross, Gene (Maart 1996). "Latex Sweeps 13th Annual AVN Awards Show". Adult Video News. Vol. 11, no. 5. Los Angeles, California: Adult Video News. pp. 26–84.
- ↑ "1997 AVN Awards Show - History". AVN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Desember 2013. Besoek op 24 Maart 2015.
- ↑ "1997 AVN". Swank's Video World. Paramus, New Jersey: Swank Publications, Inc. Junie 1997. pp. 66–67.
- ↑ Ross, Gene (Maart 1997). "Shock, Bobby Sox Dominate the 14th Annual AVN Awards Show". Adult Video News. Vol. 13, no. 3. Van Nuys, California: AVN Publications, Inc. pp. 20–69. ISSN 0883-7090.
- ↑ "1998 AVN Awards Show - History". AVN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Januarie 2014. Besoek op 24 Maart 2015.
- ↑ Ross, Gene (Maart 1998). "Buda, Bad Wives & Zazel Take Top Prizes at the 15th Annual AVN Awards". Adult Video News. Vol. 14, no. 3. Van Nuys, California: AVN Publications, Inc. pp. 52–97. ISSN 0883-7090.
- ↑ "1999 AVN Awards Show - History". AVN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2013. Besoek op 25 Maart 2015.
- ↑ "The 1999 AVN Awards Winners". Adult Video News. Van Nuys, CA: AVN Publications, Inc. (published 1 Maart 1999). 15 (3): 56–58. Maart 1999. ISSN 0883-7090.
- ↑ "2000 AVN Awards Show - History". AVN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2014. Besoek op 25 Maart 2015.
- ↑ Ross, Gene (Maart 2000). "Double Feature!, Dark Garden and Seven Deadly Sins Take Top Honors At 17th Annual AVN Awards". Adult Video News. Vol. 16, no. 3. Chatsworth, California: AVN Publications, Inc. pp. 38–96. ISSN 0883-7090.
- ↑ "2001 AVN Awards Show - History". AVN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Desember 2013. Besoek op 25 Maart 2015.
- ↑ Ehrlich, Susie (Maart 2001). "Dark Angels, Les Vampyres and Watchers Reap Souls and Trophies at the 18th Annual AVN Awards". Adult Video News. Vol. 17, no. 3. Chatsworth, California: AVN Publications, Inc. pp. 48–83. ISSN 0883-7090.
- ↑ "AVN Adult Expo 2001". Adult Cinema Review. Vol. 19, no. 2. New York, New York: Global Media Group, Ltd. April 2001. pp. 6–13. ISSN 0277-2914.
- ↑ "2002 AVN Awards Show - History". AVN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Desember 2013. Besoek op 4 April 2015.
- ↑ Milne, Carly; Ramone, Mike (Maart 2002). "Fade to Black, Euphoria Big Winners at 2002 AVN Awards Show". Adult Video News. Vol. 18, no. 3. Chatsworth, California: AVN Publications, Inc. pp. 36–68. ISSN 0883-7090.
- ↑ "AVN Awards 2002". Adult Cinema Review. New York, New York: Global Media Group Ltd. Mei 2002. pp. 10–13. ISSN 0277-2914.
- ↑ "2003 AVN Awards Show - History". AVN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2013. Besoek op 2 Julie 2016.
- ↑ "2004 AVN Awards Show - History". AVN. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Desember 2013. Besoek op 2 Julie 2016.
- ↑ "2005 AVN Awards Show - History". AVN. AVN Media Network. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2014. Besoek op 2 Julie 2016.
- ↑ "2006 AVN Awards Show - History". AVN. AVN Media Network. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2014. Besoek op 2 Julie 2016.
- ↑ "2007 AVN Awards Show - History". AVN. AVN Media Network. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2014. Besoek op 2 Julie 2016.
- ↑ "2008 AVN Awards Show - History". AVN. AVN Media Network. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Desember 2013. Besoek op 4 Julie 2016.
- ↑ Sullivan, David (11 Januarie 2009). "AVN - 2009 AVN Award-Winners Announced". AVN. AVN Media Network. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2012. Besoek op 4 Julie 2016.
- ↑ Johnson, Bob (11 Januarie 2010). "2010 AVN Adult Movie Awards Winners Announced". XBIZ. Adnet Media. Besoek op 24 Julie 2016.
- ↑ "AVN Announces the Winners of the 2011 AVN Awards". AVN. AVN Media Network. 9 Januarie 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Januarie 2011. Besoek op 24 Julie 2016.
- ↑ "AVN Announces the 2012 AVN Award Winners". AVN. AVN Media Network. 22 Januarie 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Junie 2012. Besoek op 2 Julie 2016.
- ↑ "The 2013 AVN Award Winners!". AVN. AVN Media Network. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Maart 2015. Besoek op 2 Julie 2016.
- ↑ "AVN Announces the Winners of the 2014 AVN Awards". AVN. 21 Januarie 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Februarie 2016. Besoek op 7 Februarie 2016.
- ↑ "AVN - 2015 AVN Awards Show". AVN. AVN Media Network. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Januarie 2015. Besoek op 2 Julie 2016.
- ↑ "2016 AVN Awards Winners". AVN. 24 Januarie 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2016. Besoek op 24 Januarie 2016.
- ↑ "2017 AVN Award Winners Announced". Adult Video News. AVN Media Network. 21 Januarie 2017. Besoek op 22 Januarie 2017.
- ↑ "2018 AVN Award Winners Announced". Adult Video News. AVN Media Network. 28 Januarie 2018. Besoek op 4 Februarie 2018.
- ↑ "2019 AVN Award Winners Announced". AVN. 27 Januarie 2019.
- ↑ "2020 AVN Award Winners Announced". AVN. 25 Januarie 2020. Besoek op 28 Januarie 2020.
- ↑ "2021 AVN Award Winners Announced". AVN. 23 Januarie 2021. Besoek op 23 Februarie 2021.
- ↑ "2022 AVN Award Winners Announced". AVN Media Network. 22 Januarie 2022. Besoek op 23 Januarie 2022.
- ↑ "2022 AVN Award Nominees". AVN Media Network. 19 November 2021. Besoek op 27 November 2021.
- ↑ "2023 AVN Award Nominees". AVN. 4 November 2021. Besoek op 18 Desember 2022.
Skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.