Aalwynpoort
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Aalwynpoort is 'n spoorweghalte in die Oos-Kaap, Suid-Afrika, tussen Kommadagga en Saltaire, 22 km noorwes van Alicedale en op die roete na Cookhouse. Die naam verwys na Aloe africana, die sogenaamde uitenhaagaalwyne, wat hier in 'n kloof groei.
Bron
wysig- (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.