Kommadagga (voorheen ook bekend as Van Riebeeckweg) is 'n klein nedersetting 28 km wes-noordwes van Riebeek-Oos en 49 km noord van Paterson. Die naam is Khoekhoen wat waarskynlik "osland" of "osheuwel" beteken. Die oorsprong is onseker.[1]

Kommadagga
Kommadagga is in Oos-Kaap
Kommadagga
Kommadagga
 Kommadagga se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 33°07′08″S 25°54′04″O / 33.11889°S 25.90111°O / -33.11889; 25.90111
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikSarah Baartman
MunisipaliteitBloukraanroete
Poskode (strate)
geen
Poskode (posbusse)
5800

Die Anglikaanse Kerk van St. George, Kommadagga is op die plaas Three Fountains geleë.[2]

Geen taal- en bevolkingstatistiek vir Kommadagga is tans aanlyn beskikbaar nie.

Verwysings

wysig
  1. Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internetargief. p. 256. Besoek op 28 Augustus 2016.
  2. St George Kommadagga