Gewone haakdoring
plantspesie
(Aangestuur vanaf Acacia caffra)
Die Gewone haakdoring (Senegalia caffra) is 'n boom wat voorkom in die oostelike gedeelte van die land. Dit is een van die senegalia's met die minste dorings. Die dorinkie is onder die blaarstele gesetel en is klein, swarterig en effens gekrom. Die blomme is romerig-wit en word later geel. Die boom is ook inheems in Botswana, Eswatini, Mosambiek en Namibië.
Gewone haakdoring | |
---|---|
Habitus in somer en lente | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. caffra
|
Binomiale naam | |
Senegalia caffra (Thunb.) P.J.H.Hurter & Mabb., (2008)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 162.[1]
Galery
wysig-
Die growwe bas
-
Hout uit die Magaliesberg
-
Vars gesaagde plank by die Chucklenook-saagmeule, Honeydew
-
Die dubbeld-saamgestelde blare van naby
-
Die lower, midsomer
-
Bloeiwyses, lente
-
Blomme en blomknoppe van naby
-
Peule en oop peulkleppe met sade
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysig- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Piet van Wyk. 2008. ISBN 978-1-77007-759-1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online