Swarthout
Plantspesie
(Aangestuur vanaf Acacia melanoxylon)
Swarthout (Acacia melanoxylon), (en) : 'Australian blackwood' is 'n boom en indringerplant in Suid-Afrika wat inheems is aan Australië, Tasmanië en Paluma. Daar word meubels gemaak van die boom se hout. Die spesie staan ook bekend as Australiese swarthout, stinkpeul en stinkboontjie.
Swarthout | |
---|---|
Blomme van Acacia melanoxylon | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. melanoxylon
|
Binomiale naam | |
Acacia melanoxylon | |
Voorkoms van Acacia melanoxylon | |
Sinonieme | |
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Acacia melanoxylon. |