Acokanthera

Plantgenus

Acokanthera is ’n genus wat tot die familie Apocynaceae behoort. Die spesies kom hoofsaaklik aan die ooskus van Afrika voor asook Jemen en die eiland Sokotra.

Acokanthera
Acokanthera oblongifolia
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Apocynaceae
Tribus: Carisseae
Genus: Acokanthera
G.Don, (1838)
Spesies

Sien teks.

Sinonieme
  • Toxicophlaea Harv.

Spesies

wysig

Daar is slegs vyf spesies wat tot die genus hoort: