Maak hoofkeuseskerm oop

Die Kaapse rietsanger (Acrocephalus gracilirostris) is 'n algemene standvoël in plate fluitjiesriet en papkuil oor water. Die voël is 14 – 16 cm groot en weeg 12 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Lesser Swamp Warbler.

Kaapse rietsanger
Lesser swamp warbler (Acrocephalus gracilirostris), Marievale, 3.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. gracilirostris
Binomiale naam
Acrocephalus gracilirostris
(Hartlaub, 1864)
Kaapse rietsanger tussen die papkuil
Die rietsanger krap sy vere reg

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Acrocephalus gracilirostris". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.