Lys van Suid-Afrikaanse voëls (gegroepeer)
Wikimedia lysartikel
Hier volg 'n lys van Suid-Afrikaanse voëls gegroepeer volgens hulle Afrikaanse name. Hierdie lys groepeer alle voëls wat 'n deel van hulle naam deel saam. So, byvoorbeld, word alle Aasvoëls onder Aasvoël gelys. Dieselfde voëls word hier in suiwer alfabetiese volgorde gelys.
Die wetenskaplike naam van elke voël word ook aangedui. Dieselfde voël kan meer as een maal in die lys voorkom indien dit meer as een Afrikaanse naam het. Duplikaat Afrikaanse name van voëls kan nageslaan word deur die wetenskaplike naamlys van voëls te gebruik.
A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z - Sien ook
A
wysig- Aasvoël
- Baardaasvoël - Gypaetus barbatus
- Egiptiese aasvoël - Neophron percnopterus
- Kransaasvoël - Gyps coprotheres
- Monnikaasvoël - Necrosyrtes monachus
- Rüppellaasvoël - Gyps rueppellii
- Swartaasvoël - Torgos tracheliotos
- Witaasvoël - Gypohierax angolensis
- Witkopaasvoël - Aegypius occipitalis
- Witrugaasvoël - Gyps africanus
- Albatros
- Bloubekalbatros - Thalassarche cauta
- Bruinalbatros - Phoebetria fusca
- Geelneusalbatros - Thalassarche chlororhynchos
- Grootalbatros - Diomedea exulans
- Gryskopalbatros - Thalassarche chrysostoma
- Koningalbatros - Diomedea epomophora
- Laysan-albatros - Phoebastria immutabilis
- Swartkopalbatros - Phoebetria palpebrata
- Swartrugalbatros - Thalassarche melanophrys
- Atlantiese geelneusalbatros - Thalassarche chlororhynchos
- Chathamalbatros - Thalassarche eremita
- Grootalbatros - Diomedea exulans
- Indiese geelneusalbatros - Thalassarche carteri
- Salvinalbatros - Thalassarche salvini
- Swartvlerkkoningalbatros - Diomedea sanfordi
- Swartwangalbatros - Phoebastria immutabilis
- Tristangrootalbatros - Diomedea dabbenena
- Witkroonalbatros - Thalassarche bulleri
- Witvlerkkoningalbatros - Diomedea epomophora
- Amerikaanse ekster - Pica hudsonia
- Arend
- Afrikaanse jagarend - Aquila spilogaster
- Breëkoparend - Polemaetus bellicosus
- Bruinarend - Aquila wahlbergi
- Bruinslangarend - Circaetus cinereus
- Dubbelbandslangarend - Circaetus fasciolatus
- Dwergarend - Hieraaetus pennatus
- Enkelbandslangarend - Circaetus cinerascens
- Gevlekte arend - Aquila pomarina
- Grootjagarend - Aquila spilogaster
- Kleinjagarend - Aquila ayresii
- Kroonarend - Stephanoaetus coronatus
- Langkuifarend - Lophaetus occipitalis
- Roofarend - Aquila rapax
- Steppe-arend - Aquila nipalensis
- Swartborsslangarend - Circaetus pectoralis
- Visarend - Haliaeetus vocifer
- Wahlbergse arend - Aquila wahlbergi
- Witkruisarend - Aquila verreauxii
B
wysig- Baardmannetjie - Sporopipes squamifrons
- Bandkeelkleinjantjie - Apalis thoracica
- Bartgeier - Gypaetus barbatus
- Bassiaan - Procellaria aequinoctialis
- Berghaan - Terathopius ecaudatus
- Brilbassiaan - Procellaria conspicillata
- Bergwagter - Oenanthe monticola
- Bleshoender - Fulica cristata
- Bokmakierie - Telophorus zeylonus
- Bontrokkie
- Boomkruiper - Salpornis spilonotus
- Bosbontrokkie
- Boskraai
- Boskrapper - Phyllastrephus terrestris
- Boskruiper
- Bosluisvoël
- Bosmusikant - Ploceus bicolor
- Brandervoël
- Breëbek - Smithornis capensis
- Breëstertparadysvink - Vidua obtusa
- Bromvoël - Bucorvus leadbeateri
- Byvanger
- Byvreter
- Blouwangbyvreter - Merops persicus
- Europese byvreter - Merops apiaster
- Kleinbyvreter - Merops pusillus
- Olyfbyvreter - Merops superciliosus
- Roeskopbyvreter - Merops boehmi
- Rooiborsbyvreter - Merops nubicoides
- Rooikeelbyvreter - Merops bullockoides
- Swaelstertbyvreter - Merops hirundineus
- Witkeelbyvreter - Merops albicollis
D
wysig- Dassievoël - Thamnolaea cinnamomeiventris
- Diederikkie - Chrysococcyx caprius
- Dikkop
- Dobbertjie
- Draaihals - Jynx ruficollis
- Drawwertjie
- Duif
- Blouvlekduifie - Turtur afer
- Europese tortelduif - Streptopelia turtur
- Geelbekbosduif - Columba arquatrix
- Gewone tortelduif - Streptopelia capicola
- Groenvlekduif - Turtur chalcospilos
- Groot-rooioogtortelduif - Streptopelia semitorquata
- Grootringduif - Streptopelia semitorquata
- Kaneelduif - Aplopelia larvata
- Kransduif - Columba guinea
- Lemoenduif - Streptopelia senegalensis
- Namakwaduif - Oena capensis
- Papegaaiduif - Treron calva
- Rooiborsduif - Streptopelia senegalensis
- Rooioogtortelduif - Streptopelia decipiens
- Tuinduif - Columba livia
- Wildeposduif - Columba livia
- Witborsduifie - Turtur tympanistria
- Withalsbosduif - Columba delegorguei
- Duiker
E
wysig- Eend
- Bergeend - Tadorna cana
- Bloubekeend - Oxyura maccoa
- Bruineend - Netta erythrophthalma
- Eaton se pylsterteend - Anas eatoni
- Europese slopeend - Anas clypeata
- Fluiteend - Dendrocygna bicolor
- Geelbekeend - Anas undulata
- Gevlekte eend - Anas hottentota
- Groenkopeend - Anas platyrhynchos
- Kaapse slopeend - Anas smithii
- Knobbeleend - Sarkidiornis melanotos
- Kopereend - Tadorna cana
- Kuifeend - Aythya fuligula
- Nonnetjie-eend - Dendrocygna viduata
- Pylsterteend - Anas acuta
- Rooibekeend - Anas erythrorhyncha
- Somereend - Anas querquedula
- Swarteend - Anas sparsa
- Teeleend - Anas capensis
- Witrugeend - Thalassornis leuconotus
- Elsie
- Europese swartkroonsanger - Sylvia atricapilla
F
wysigG
wysigH
wysigI
wysigJ
wysig- Jakkalsvoël
- Janfrederik
- Bandkeeljanfrederik - Swynnertonia swynnertoni
- Gewone janfrederik - Cossypha caffra
- Gunningse janfrederik - Sheppardia gunningi
- Heuglinse janfrederik - Cossypha heuglini
- Lawaaimakerjanfrederik - Cossypha dichroa
- Nataljanfrederik - Cossypha natalensis
- Witkeeljanfrederik - Cossypha humeralis
- Witkoljanfrederik - Pogonocichla stellata
- Jangroentjie - Nectarinia famosa
K
wysig- Kakelaar
- Strandkiewiet
- Amerikaanse goue strandkiewiet - Pluvialis dominica
- Asiatiese strandkiewiet - Charadrius asiaticus
- Bleekstrandkiewiet - Charadrius alexandrinus
- Driebandstrandkiewiet - Charadrius tricollaris
- Geelborsstrandkiewiet - Charadrius pecuarius
- Grootstrandkiewiet - Charadrius leschenaultii
- Grysstrandkiewiet - Pluvialis squatarola
- Kentse strandkiewiet - Charadrius alexandrinus
- Kleinringnekstrandkiewiet - Charadrius dubius
- Mongoolse strandkiewiet - Charadrius mongolus
- Oosterse goue strandkiewiet - Pluvialis fulva
- Ringnekstrandkiewiet - Charadrius hiaticula
- Rooibandstrandkiewiet - Charadrius pallidus
- Vaalstrandkiewiet - Charadrius marginatus
- Kalkoentjie
- Kanarie
- Bergkanarie - Crithagra atrogularis
- Bergpietjiekanarie - Crithagra symonsi
- Bontkopkanarie - Serinus leucolaemus
- Dikbekkanarie - Crithagra sulphuratus
- Geelkanarie - Crithagra flaviventris
- Geelborskanarie - Serinus citrinipectus
- Geeloogkanarie - Serinus mozambicus
- Gestreepte kanarie - Crithagra scotops
- Kaapse kanarie - Serinus canicollis
- Kaapse pietjiekanarie - Crithagra totta
- Streepkopkanarie - Crithagra gularis
- Swartkopkanarie - Alario alario
- Swartoorkanarie - Crithagra mennelli
- Witkeelkanarie - Serinus albogularis
- Witvlerkkanarie - Serinus leucopterus
- Kapokvoël
- Katakoeroe
- Katlagter
- Keilstert
- Kelkiewyn - Pterocles namaqua
- Kemphaan - Philomachus pugnax
- Kiewiet
- Bontkiewiet - Vanellus armatus
- Gewone kiewiet - Vanellus coronatus
- Grootswartvlerkkiewiet - Vanellus melanopterus
- Kleinswartvlerkkiewiet - Vanellus lugubris
- Kroonkiewiet - Vanellus coronatus
- Lelkiewiet - Vanellus senegallus
- Spoorvlerkkiewiet - Vanellus spinosus
- Witkopkiewiet - Vanellus albiceps
- Witvlerkkiewiet - Vanellus crassirostris
- Klappertjie
- Kleinjantjie
- Klopkloppie
- Knoet - Calidris canutus
- Koekoek
- Koester
- Bergkoester - Anthus hoeschi
- Boomkoester - Anthus trivialis
- Boskoester - Anthus nyassae
- Bosveldkoester - Anthus caffer
- Donkerkoester - Anthus leucophrys
- Geelborskoester - Anthus chloris
- Gestreepte koester - Anthus lineiventris
- Gewone koester - Anthus cinnamomeus
- Goudkoester - Tmetothylacus tenellus
- Kimberleykoester - Anthus pseudosimilis
- Klipkoester - Anthus crenatus
- Kortstertkoester - Anthus brachyurus
- Langstertkoester - Anthus longicaudatus
- Nicholsonse koester - Anthus similis
- Rooikeelkoester - Anthus cervinus
- Vaalkoester - Anthus vaalensis
- Kolpensie
- Kommandovoël (sien Dikkop)
- Koningweduweetjie - Vidua macroura
- Konkoit - Telophorus viridis
- Korhaan
- Bloukorhaan - Eupodotis caerulescens
- Boskorhaan - Eupodotis ruficrista
- Damarakorhaan - Eupodotis rueppellii
- Langbeenkorhaan - Eupodotis melanogaster
- Swartkorhaan - Eupodotis afra
- Swartvlerkkorhaan - Afrotis afra
- Vaalkorhaan - Eupodotis vigorsii
- Witpenskorhaan - Eupodotis senegalensis
- Witvlerkkorhaan - Afrotis afraoides
- Woestynkorhaan - Eupodotis rueppellii
- Koringvoël - Plocepasser mahali
- Kraai
- Kraanvoël
- Krapvreter - Dromas ardeola
- Kruiper
- Kwartel
- Kwartelkoning - Crex crex
- Kwarteltjie
- Kwêkwêvoël
- Kwelea
- Kwêvoël - Corythaixoides concolor
- Kwikkie
L
wysig- Laksman
- Bontroklaksman - Nilaus afer
- Fiskaallaksman - Lanius collaris
- Gryslaksman - Lanius minor
- Kortstertlaksman - Lanioturdus torquatus
- Kremetartlaksman - Eurocephalus anguitimens
- Langstertlaksman - Corvinella melanoleuca
- Olyfboslaksman - Telophorus olivaceus
- Oranjeborsboslaksman - Telophorus sulfureopectus
- Rooiborslaksman - Laniarius atrococcineus
- Rooiruglaksman - Lanius collurio
- Souzase laksman - Lanius souzae
- Stekelkophelmlaksman - Prionops scopifrons
- Swarthelmlaksman - Prionops retzii
- Swartoogboslaksman - Telophorus nigrifrons
- Withelmlaksman - Prionops plumatus
- Lammergeier - Gypaetus barbatus
- Langstertjie
- Bruinsylangstertjie - Prinia subflava
- Drakensberglangstertjie - Prinia hypoxantha
- Gevlekte langstertjie - Saffron prinia
- Karoolangstertjie - Prinia maculosa
- Namakwalangstertjie - Phragmacia substriata
- Rooioorlangstertjie - Malcorus pectoralis
- Swartbandlangstertjie - Prinia flavicans
- Woudlangstertjie - Oreophilais robertsi
- Langtoon
- Lepelaar
- Lewerik
- Barlowse lewerik - Calendulauda barlowi
- Bosveldlewerik - Mirafra passerina
- Dikbeklewerik - Galerida magnirostris
- Donkerlewerik - Pinarocorys nigricans
- Drakensberglewerik - Heteromirafra ruddi
- Duinlewerik - Calendulauda erythrochlamys
- Grysruglewerik - Eremopterix verticalis
- Karoolewerik - Calendulauda albescens
- Kortkloulewerik - Certhilauda chuana
- Langbeklewerik - Certhilauda curvirostris
- Namakwalewerik - Spizocorys sclateri
- Namiblewerik - Ammomanopsis grayi
- Pienkbeklewerik - Spizocorys conirostris
- Rooilewerik - Calendulauda burra
- Rooikoplewerik - Calandrella cinerea
- Rooineklewerik - Mirafra africana
- Rooiruglewerik - Eremopterix leucotis
- Sabotalewerik - Calendulauda sabota
- Spotlewerik - Mirafra cheniana
- Swartoorlewerik - Eremopterix australis
- Vaalbruinlewerik - Calendulauda africanoides
- Vaalrivierlewerik - Spizocorys fringillaris
- Vlaktelewerik - Chersomanes albofasciata
- Woestynlewerik - Eremalauda starki
- Kaokolangbeklewerik - Certhilauda benguelensis
- Karoolangbeklewerik - Certhilauda subcoronata
- Grasveldlangbeklewerik - Certhilauda semitorquata
- Overberglangbeklewerik - Certhilauda brevirostris
- Weskuslangbeklewerik - Certhilauda curvirostris
- Loerie
- Lyster
- Angolakliplyster - Monticola angolensis
- Berglyster - Monticola rupestris
- Geelbeklyster - Turdus smithi
- Gevlekte lyster - Psophocichla litsitsirupa
- Kaapse berglyster - Chaetops frenatus
- Kaapse kliplyster - Monticola rupestris
- Kliplyster - Monticola rupestris
- Korttoonkliplyster - Monticola brevipes
- Langtoonkliplyster - Monticola explorator
- Nagtegaallyster - Luscinia luscinia
- Natallyster - Zoothera guttata
- Olyflyster - Turdus olivaceus
- Oranjeborsberglyster - Chaetops aurantius
- Oranjelyster - Zoothera gurneyi
- Palmmôrelyster - Cichladusa arquata
- Rooibeklyster - Turdus libonyanus
- Rooistertmôrelyster - Cichladusa ruficauda
- Swartberglyster - Pinarornis plumosus
- Tristanlyster - Nesocichla eremita
- Witborslyster - Alethe fuelleborni
- Witborswoudlyster - Pseudalethe fuelleborni
M
wysig- Mahem - Balearica regulorum
- Makou
- Malbaartjie - Puffinus griseus
- Malgas
- Malmokke
- Atlantiese geelneusmalmok - Thalassarche chlororhynchos
- Bloubekmalmok - Thalassarche cauta
- Bruinmalmok - Phoebetria fusca
- Chathamalmalmok - Thalassarche eremita
- Geelneusmalmok - Thalassarche chlororhynchos
- Grootmalmok - Diomedea exulans
- Gryskopmalmok - Thalassarche chrysostoma
- Indiese geelneusmalmok - Thalassarche carteri
- Koningmalmok - Diomedea epomophora
- Laysan-malmok - Phoebastria immutabilis
- Salvinamalmok - Thalassarche salvini
- Swartkopmalmok - Phoebetria palpebrata
- Swartrugmalmok - Thalassarche melanophrys
- Swartvlerkkoningmalmok - Diomedea sanfordi
- Swartwangmalmok - Phoebastria immutabilis
- Tristangrootmalmok - Diomedea dabbenena
- Witkroonmalmok - Thalassarche bulleri
- Witvlerkkoningmalmok - Diomedea epomophora
- Maraboe - Leptoptilos crumeniferus
- Meerswael
- Mees
- Meeu
- Dunbekmeeu - Larus genei
- Franklinse meeu - Larus pipixcan
- Gryskopmeeu - Larus cirrocephalus
- Haringmeeu - Larus argentatus
- Heuglinse meeu - Larus heuglini
- Hartlaubse meeu - Larus hartlaubii
- Kelpmeeu - Larus dominicanus
- Kleinswartrugmeeu - Larus fuscus
- Mikstertmeeu - Larus sabini
- Swartkopmeeu - Larus ridibundus
- Swartrugmeeu - Larus dominicanus
- Meitjie - Chrysococcyx klaas
- Melba
- Mooimeisie - Chrysococcyx cupreus
- Mossie
- Muisvoël
N
wysig- Nagtegaal
- Naguil
- Afrikaanse naguil - Caprimulgus pectoralis
- Donkernaguil - Caprimulgus tristigma
- Europese naguil - Caprimulgus europaeus
- Laeveldnaguil - Caprimulgus fossii
- Natalse naguil - Caprimulgus natalensis
- Rooiwangnaguil - Caprimulgus rufigena
- Wimpelvlerknaguil - Macrodipteryx vexillarius
- Swartskouernaguil - Caprimulgus nigriscapularis
- Neddikie - Cisticola fulvicapilla
- Nellie
- Neushoringvoël
- Bradfieldse neushoringvoël - Tockus bradfieldi
- Damararooibekneushoringvoël - Tockus damarensis
- Geelbekneushoringvoël - Tockus leucomelas
- Gekroonde neushoringvoël - Tockus alboterminatus
- Grysneushoringvoël - Tockus nasutus
- Monteirose neushoringvoël - Tockus monteiri
- Rooibekneushoringvoël - Tockus erythrorhynchus
- Nikator
- Nimmersat - Mycteria ibis
- Nuwejaarsvoël
O
wysigP
wysig- Paddavreter
- Papegaai
- Parkiet
- Patrys
- Peddie
- Pediunker - Procellaria cinerea
- Pelikaan
- Piek
- Piet-my-vrou - Cuculus solitarius
- Pikkewyn
- Adeliepikkewyn - Pygoscelis adeliae
- Brilpikkewyn - Spheniscus demersus
- Keiserpikkewyn - Aptenodytes forsteri
- Koningpikkewyn - Aptenodytes patagonicus
- Langkuifpikkewyn - Eudyptes chrysolophus
- Magellaanpikkewyn - Spheniscus magellanicus
- Stormbandpikkewyn - Pygoscelis antarctica
- Suidelike geelkuifpikkewyn - Eudyptes chrysocome
- Witoorpikkewyn - Pygoscelis papua
- Pitta
- Pou
- Pylstert
- Pylstertweduweetjie - Vidua regia
R
wysig- Reier
- Bloureier - Ardea cinerea
- Dwergrietreier - Ixobrychus sturmii
- Geelbekwitreier - Ardea intermedia
- Gewone nagreier - Nycticorax nycticorax
- Groenrugreier - Butorides striata
- Grootrietreier - Botaurus stellaris
- Grootwitreier - Ardea alba
- Kleinbloureier - Egretta caerulea
- Kleinrietreier - Ixobrychus minutus
- Kleinwitreier - Egretta garzetta
- Madagaskar-ralreier - Ardeola idae
- Malgassiese ralreier - Ardeola idae
- Ralreier - Ardeola ralloides
- Reusereier - Ardea goliath
- Rooireier - Ardea purpurea
- Rooikeelreier - Egretta vinaceigula
- Rooipensreier - Ardeola rufiventris
- Sneeuwitreier - Egretta thula
- Swartreier - Egretta ardesiaca
- Swartkopreier - Ardea melanocephala
- Veereier - Bubulcus ibis
- Westelike kusreier - Egretta gularis
- Witrugnagreier - Gorsachius leuconotus
- Renostervoël
- Riethaan
- Afrikaanse riethaan - Crecopsis egregia
- Amerikaanse koningriethaan - Porphyrio martinicus
- Gestreepte riethaan - Aenigmatolimnas marginalis
- Gevlekte riethaan - Porzana porzana
- Grootriethaan - Rallus caerulescens
- Grootkoningriethaan - Porphyrio madagascariensis
- Inaccessible-eilandriethaan - Atlantisia rogersi
- Kleinriethaan - Porzana pusilla
- Kleinkoningriethaan - Porphyrio alleni
- Swartriethaan - Amaurornis flavirostra
- Robbin
- Bruinrobbin - Lagonosticta nitidula
- Groenrobbin - Mandingoa nitidula
- Jamesonse robbin - Lagonosticta rhodopareia
- Kaapse robbin - Lagonosticta rubricata
- Rooibekrobbin - Lagonosticta senegala
- Rooikeelrobbin - Hypargos niveoguttatus
- Rooirugrobbin - Cryptospiza reichenovii
- Rooistertrobbin - Pyrenestes minor
- Rooskeelrobbin - Hypargos margaritatus
- Roek - Corvus frugilegus
- Roerdomp - Botaurus stellaris
- Roofmeeu
- Rooiassie - Amandava subflava
- Rooibekkie - Estrilda astrild
- Rooibeksysie - Estrilda astrild
- Rooistert
- Rotsvoël - Achaetops pycnopygius
- Rooivlerktjagra - Tchagra australis
- Ruiter
- Bosruiter - Tringa glareola
- Gevlekte rooipootruiter - Tringa erythropus
- Gewone ruiter - Actitis hypoleucos
- Groenpootruiter - Tringa nebularia
- Grootgeelpootruiter - Tringa melanoleuca
- Kleingeelpootruiter - Tringa flavipes
- Moerasruiter - Tringa stagnatilis
- Rooipootruiter - Tringa totanus
- Terekruiter - Xenus cinereus
- Witgatruiter - Tringa ochropus
S
wysig- Saadvretertjie
- Sandpatrys
- Sanger
- Barsarietsanger - Acrocephalus griseldis
- Bleekkopgrassanger - Acrocephalus griseldis
- Breëstertsanger - Schoenicola brevirostris
- Bruinkeelbossanger - Eremomela usticollis
- Donkerwangbossanger - Eremomela scotops
- Europese rietsanger - Acrocephalus palustris
- Europese vleisanger - Acrocephalus schoenobaenus
- Gebande sanger - Calamonastes fasciolatus
- Geelsanger - Chloropeta natalensis
- Geelkeelsanger - Phylloscopus ruficapilla
- Geelpensbossanger - Eremomela icteropygialis
- Groenbossanger - Eremomela gregalis
- Grootrietsanger - Acrocephalus arundinaceus
- Grys gebande sanger - Calamonastes simplex
- Hermanse rietsanger - Acrocephalus scirpaceus
- Hofsanger - Phylloscopus ruficapillus
- Kaapse rietsanger - Acrocephalus gracilirostris
- Kaapse vleisanger - Bradypterus baboecala
- Kaneelborssanger - Euryptila subcinnamomea
- Kaneelrietsanger - Acrocephalus cinnamomeus
- Kleinrietsanger - Acrocephalus baeticatus
- Knysnaruigtesanger - Bradypterus sylvaticus
- Olyfboomsanger - Hippolais olivetorum
- Rooiborsruigtesanger - Bradypterus victorini
- Rooibruinrietsanger - Acrocephalus rufescens
- Rooivlerksanger - Heliolais erythropterus
- Ruigtesanger - Bradypterus barratti
- Spotsanger - Hippolais icterina
- Sprinkaansanger - Locustella fluviatilis
- Stierlingse sanger - Calamonastes stierlingi
- Swartkroonsanger - Sylvia atricapilla
- Tuinsanger - Sylvia borin
- Witkeelsanger - Sylvia communis
- Seeswael
- Arktiese seeswael - Sterna paradisaea
- Brilseeswael - Sterna anaethetus
- Damaraseeswael - Sterna balaenarum
- Geelbekseeswael - Sterna bergii
- Gewone seeswael - Sterna hirundo
- Grootseeswael - Sterna sandvicensis
- Grootbruinseeswael - Anous stolidus
- Grysborsseeswael - Sterna vittata
- Kerguelenseeswael - Sterna virgata
- Kleinseeswael - Sterna albifrons
- Kleinbruinseeswael - Anous tenuirostris
- Koningseeswael - Sterna maxima
- Kuifkopseeswael - Thalasseus bengalensis
- Oostelike seeswael - Gelochelidon nilotica
- Reuseseeswael - Hydroprogne caspia
- Roetseeswael - Sterna fuscata
- Rooiborsseeswael - Sterna dougallii
- Swartkopseeswael - Anous minutus
- Swartmeerswael - Chlidonias niger
- Swartkroonseeswael - Sterna sumatrana
- Witbaardmeerswael - Chlidonias hybrida
- Witvlerkmeerswael - Chlidonias leucopterus
- Witwangseeswael - Sterna repressa
- Swartnekseeswael - Sterna sumatrana
- Sekretarisvoël - Sagittarius serpentarius
- Skaapwagter
- Skoorsteenveër - Threskiornis aethiopicus
- Slanghalsvoël - Anhinga rufa
- Slangverklikker - Cercotrichas coryphoeus
- Sneeubal - Dryoscopus cubla
- Snip
- Speg
- Baardspeg - Dendropicos namaquus
- Bennettse speg - Campethera bennettii
- Gevlekte speg - Campethera cailliautii
- Goudstertspeg - Campethera abingoni
- Grondspeg - Geocolaptes olivaceus
- Gryskopspeg - Dendropicos griseocephalus
- Kardinaalspeg - Dendropicos fuscescens
- Knysnaspeg - Campethera notata
- Namakwaspeg - Dendropicos namaquus
- Tanzaniese speg - Campethera scriptoricauda
- Spekvreter
- Sperwer
- Spookvoël - Malaconotus blanchoti
- Spotvoël - Hippolais icterina
- Spreeu
- Bleekvlerkspreeu - Onychognathus nabouroup
- Europese spreeu - Sturnus vulgaris
- Grootblouoorglansspreeu - Lamprotornis chalybaeus
- Grootglansspreeu - Lamprotornis australis
- Indiese spreeu - Acridotheres tristis
- Kleinblouoorglansspreeu - Lamprotornis elisabeth
- Kleinglansspreeu - Lamprotornis nitens
- Langstertglansspreeu - Lamprotornis mevesii
- Lelspreeu - Creatophora cinerea
- Rooivlerkspreeu - Onychognathus morio
- Roosspreeu - Pastor roseus
- Spitsstertglansspreeu - Lamprotornis acuticaudus
- Swartpensglansspreeu - Lamprotornis corruscus
- Witborsspreeu - Cinnyricinclus leucogaster
- Witgatspreeu - Spreo bicolor
- Sprinkaanvoël
- Steenloper - Arenaria interpres
- Stekelstert
- Sterretjie
- Arktiese sterretjie - Sterna paradisaea
- Brilsterretjie - Onychoprion anaethetus
- Damarasterretjie - Sternula balaenarum
- Elegante sterretjie - Thalasseus elegans
- Geelbeksterretjie - Sterna bergii
- Gewone sterretjie - Sterna hirundo
- Grootsterretjie - Thalasseus sandvicensis
- Grootbruinsterretjie - Anous stolidus
- Grysborssterretjie - Sterna vittata
- Kerguelensterretjie - Sterna virgata
- Kleinsterretjie - Sternula albifrons
- Kleinbruinsterretjie - Anous tenuirostris
- Koningsterretjie - Thalasseus maximus
- Kuifkopsterretjie - Thalasseus bengalensis
- Oostelike sterretjie - Gelochelidon nilotica
- Reusesterretjie - Hydroprogne caspia
- Roetsterretjie - Onychoprion fuscata
- Rooiborssterretjie - Sterna dougallii
- Swartkopsterretjie - Anous minutus
- Swartneksterretjie - Sterna sumatrana
- Swartsterretjie - Chlidonias niger
- Witbaardsterretjie - Chlidonias hybrida
- Witvlerksterretjie - Chlidonias leucopterus
- Witwangsterretjie - Sterna repressa
- Swartneksterretjie - Sterna sumatrana
- Stompstert
- Stormswael
- Grysrugstormswael - Garrodia nereis
- Europese stormswael - Hydrobates pelagicus
- Geelpootstormswael - Oceanites oceanicus
- Gewone stormswael - Oceanites oceanicus
- Madeirastormswael - Oceanodroma castro
- Matsudairase stormswael - Oceanodroma matsudairae
- Oosterse stormswael - Oceanodroma matsudairae
- Swaelstertstormswael - Oceanodroma leucorhoa
- Swartpensstormswael - Fregetta tropica
- Swartpootstormswael - Hydrobates pelagicus
- Swinhoestormswael - Oceanodroma monorhis
- Witpensstormswael - Fregetta grallaria
- Witwangstormswael - Pelagodroma marina
- Witgesigstormswael - Pelagodroma marina
- Stormvoël
- Antarktiese stormvoël - Thalassoica antarctica
- Atlantiese stormvoël - Pterodroma incerta
- Baleariese pylstormvoël - Puffinus mauretanicus
- Baraustormvoël - Pterodroma baraui
- Bassiaanstormvoël - Procellaria aequinoctialis
- Bloustormvoël - Halobaena caerulea
- Bruinvlekstormvoël - Pterodroma incerta
- Bulwerse stormvoël - Bulweria bulwerii
- Donsveerstormvoël - Pterodroma mollis
- Gestreepte pylstormvoël - Calonectris leucomelas
- Gewone duikstormvoël - Pelecanoides urinatrix
- Jouaninse stormvoël - Bulweria fallax
- Kerguelense stormvoël - Lugensa brevirostris
- Kleinduikstormvoël - Pelecanoides georgicus
- Langvlerkstormvoël - Pterodroma macroptera
- Pylstormvoël - Puffinus yelkouan
- Bruinpylstormvoël - Puffinus carneipes
- Geelbekpylstormvoël - Calonectris diomedea
- Grootpylstormvoël - Puffinus gravis
- Gryspylstormvoël - Procellaria cinerea
- Grysvlekpylstormvoël - Puffinus griseus
- Keilstertpylstormvoël - Puffinus pacificus
- Kleinpylstormvoël - Puffinus assimilis
- Swartbekpylstormvoël - Puffinus puffinus
- Swartkroonpylstormvoël - Puffinus lherminieri
- Witkenpylstormvoël - Procellaria aequinoctialis
- Seeduifstormvoël - Daption capense
- Silwerstormvoël - Fulmarus glacialoides
- Tropiese kleinpylstormvoël - Puffinus bailloni
- Witkopstormvoël - Pterodroma lessonii
- Witstormvoël - Pagodroma nivea
- Strandloper
- Bairdse strandloper - Calidris bairdii
- Bontstrandloper - Calidris alpina
- Breëbekstrandloper - Limicola falcinellus
- Drietoonstrandloper - Calidris alba
- Geelpootstrandloper - Calidris melanotos
- Kleinstrandloper - Calidris minuta
- Krombekstrandloper - Calidris ferruginea
- Langtoonstrandloper - Calidris subminuta
- Rooinekstrandloper - Calidris ruficollis
- Taanborsstrandloper - Tryngites subruficollis
- Temminckse strandloper - Calidris temminckii
- Witrugstrandloper - Calidris fuscicollis
- Streepkoppie
- Dikbekstreepkoppie - Nesospiza wilkinsi
- Geelstreepkoppie - Emberiza cabanisi
- Goughstreepkoppie - Rowettia goughensis
- Nightingale-streepkoppie - Nesospiza questi
- Klipstreepkoppie - Emberiza tahapisi
- Rooirugstreepkoppie - Emberiza flaviventris
- Rooivlerkstreepkoppie - Emberiza capensis
- Tristanstreepkoppie - Nesospiza acunhae
- Vaalstreepkoppie - Emberiza impetuani
- Suikerbekkie
- Blousuikerbekkie - Anthreptes longuemarei
- Bloukeelsuikerbekkie - Anthreptes reichenowi
- Bloukruissuikerbekkie - Cinnyris neergaardi
- Bronssuikerbekkie - Nectarinia kilimensis
- Geelpenssuikerbekkie - Cinnyris venustus
- Grootrooibandsuikerbekkie - Cinnyris afer
- Gryssuikerbekkie - Cyanomitra veroxii
- Kleinrooibandsuikerbekkie - Cinnyris chalybeus
- Kopersuikerbekkie - Cinnyris cupreus
- Kortbeksuikerbekkie - Anthreptes collaris
- Maricosuikerbekkie - Cinnyris mariquensis
- Miombo-rooibandsuikerbekkie - Cinnyris manoensis
- Namakwasuikerbekkie - Cinnyris fuscus
- Olyfsuikerbekkie - Cyanomitra olivacea
- Oranjeborssuikerbekkie - Anthobaphes violacea
- Purperbandsuikerbekkie - Cinnyris bifasciatus
- Rooiborssuikerbekkie - Chalcomitra senegalensis
- Rooikeelsuikerbekkie - Nectarinia senegalensis
- Swartsuikerbekkie - Chalcomitra amethystina
- Swartpenssuikerbekkie - Cinnyris shelleyi
- Witpenssuikerbekkie - Cinnyris talatala
- Suikervoël
- Swaan
- Swael
- Afrikaanse oewerswael - Riparia paludicola
- Angolaswael - Hirundo angolensis
- Blouswael - Hirundo atrocaerulea
- Draadstertswael - Hirundo smithii
- Europese swael - Hirundo rustica
- Europese oewerswael - Riparia riparia
- Familieswael - Hirundo spilodera
- Gebande oewerswael - Riparia cincta
- Gestreepte kransswael - Phedina borbonica
- Grootstreepswael - Cecropis cucullata
- Gryskruisswael - Pseudhirundo griseopyga
- Huisswael - Delichon urbica
- Kleinstreepswael - Cecropis abyssinica
- Kransswael - Hirundo fuligula
- Moskeeswael - Cecropis senegalensis
- Palmwindswael - Cypsiurus parvus
- Pêrelborsswael - Hirundo dimidiata
- Rooiborsswael - Cecropis semirufa
- Rooinekswael - Cecropis daurica
- Swartsaagvlerkswael - Psalidoprocne holomelaena
- Tropiese saagvlerkswael - Psalidoprocne pristoptera
- Witkeelswael - Hirundo albigularis
- Witkopsaagvlerkswael - Psalidoprocne albiceps
- Swartnekswaan - Cygnus melancoryphus
- Swempie - Francolinus coqui
- Swie
- Sysie
- Angolasysie - Estrilda thomensis
- Geelrugsysie - Pytilia afra
- Gewone blousysie - Uraeginthus angolensis
- Gryssysie - Estrilda perreini
- Koningblousysie - Uraeginthus granatinus
- Melbasysie - Pytilia melba
- Oranjevlerksysie - Pytilia afra
- Rooibeksysie - Estrilda astrild
- Rooiwangwoudsysie - Cryptospiza reichenovii
- Suidelikesysie - Coccopygia melanotis
- Swartoogsysie - Estrilda thomensis
- Swartwangsysie - Estrilda erythronotos
- Tropiesesysie - Coccopygia quartinia
T
wysig- Tarentaal
- Tinker
- Tinktinkie
- Bosveldtinktinkie - Cisticola chiniana
- Groottinktinkie - Cisticola natalensis
- Grysrugtinktinkie - Cisticola subruficapillus
- Huiltinktinkie - Cisticola lais
- Kortvlerktinktinkie - Cisticola brachypterus
- Luapulatinktinkie - Cisticola luapula
- Luitinktinkie - Cisticola aberrans
- Piepende tinktinkie - Cisticola pipiens
- Rooitinktinkie - Cisticola rufilatus
- Rooiwangtinktinkie - Cisticola erythrops
- Singende tinktinkie - Cisticola cantans
- Swartrugtinktinkie - Cisticola galactotes
- Vleitinktinkie - Cisticola tinniens
- Tiptol
- Geelborstiptol - Chlorocichla flaviventris
- Geelstreeptiptol - Phyllastrephus flavostriatus
- Kaapse tiptol - Pycnonotus capensis
- Kleinbostiptol - Phyllastrephus debilis
- Rooibektiptol - Lioptilus nigricapillus
- Rooioogtiptol - Pycnonotus nigricans
- Streepwangtiptol - Andropadus milanjensis
- Swartoogtiptol - Pycnonotus barbatus
- Tjagra
- Tjeriktik
- Tobie
- Troupant
U
wysig- Uil
- Afrikaanse bosuil - Ciccaba woodfordii
- Bosuil - Strix woodfordii
- Gebande uil - Glaucidium capense
- Gevlekte ooruil - Bubo africanus
- Grasuil - Tyto capensis
- Kaapse ooruil - Bubo capensis
- Nonnetjie-uil - Tyto alba
- Reuse-ooruil - Bubo lacteus
- Skopsuil - Otus senegalensis
- Visuil - Scotopelia peli
- Vlei-uil - Asio capensis
- Witkoluil - Glaucidium perlatum
- Witwanguil - Otus leucotis
V
wysig- Valk
- Afrikaanse boomvalk - Falco cuvierii
- Akkedisvalk - Kaupifalco monogrammicus
- Bleeksingvalk - Melierax canorus
- Blouvalk - Elanus caeruleus
- Dickinsonse grysvalk - Falco dickinsoni
- Donkergrysvalk - Falco ardosiaceus
- Donkersingvalk - Melierax metabates
- Dwergvalk - Polihierax semitorquatus
- Edelvalk - Falco biarmicus
- Eleonoravalk - Falco eleonorae
- Europese boomvalk - Falco subbuteo
- Grootrooivalk - Falco rupicoloides
- Kaalwangvalk - Polyboroides typus
- Kleinrooivalk - Falco naumanni
- Kleinsingvalk - Melierax gabar
- Kransvalk - Falco rupicolus
- Koekoekvalk - Aviceda cuculoides
- Oostelike rooipootvalk - Falco amurensis
- Roetvalk - Falco concolor
- Rooivalk - Falco rupicolus
- Rooinekvalk - Falco chicquera
- Swerfvalk - Falco peregrinus
- Taitavalk - Falco fasciinucha
- Toringvalk - Falco tinnunculus
- Visvalk - Pandion haliaetus
- Vlermuisvalk - Macheiramphus alcinus
- Westelike rooipootvalk - Falco vespertinus
- Versamelvoël - Philetairus socius
- Vink
- Bandkeelvink - Amadina fasciata
- Breëstertparadysvink - Vidua obtusa
- Gewone paradysvink - Vidua paradisaea
- Goudgeelvink - Euplectes afer
- Kleingeelvink - Ploceus intermedius
- Koekoekvink - Anomalospiza imberbis
- Rooivink - Euplectes orix
- Rooikopvink - Amadina erythrocephala
- Swartkeelgeelvink - Ploceus velatus
- Vuurkopvink - Euplectes hordeaceus
- Witkeelalariovink - Alario leucolaema
- Vinkie
- Visvanger
- Blouvisvanger - Alcedo semitorquata
- Bontvisvanger - Ceryle rudis
- Bosveldvisvanger - Halcyon senegalensis
- Bruinkopvisvanger - Halcyon albiventris
- Dwergvisvanger - Ispidina picta
- Gestreepte visvanger - Halcyon chelicuti
- Gryskopvisvanger - Halcyon leucocephala
- Kuifkopvisvanger - Alcedo cristata
- Manglietvisvanger - Halcyon senegaloides
- Reusevisvanger - Megaceryle maxima
- Vleikuiken
- Vleiloerie
- Vleivalk
- Vlieëvanger
- Blougrysvlieëvanger - Muscicapa caerulescens
- Bloukuifvlieëvanger - Trochocercus cyanomelas
- Donkervlieëvanger - Muscicapa adusta
- Europese vlieëvanger - Muscicapa striata
- Feevlieëvanger - Stenostira scita
- Fiskaalvlieëvanger - Sigelus silens
- Grootvlieëvanger - Bradornis infuscatus
- Maricovlieëvanger - Bradornis mariquensis
- Muiskleurvlieëvanger - Bradornis pallidus
- Paradysvlieëvanger - Terpsiphone viridis
- Rooistertvlieëvanger - Erythrocercus livingstonei
- Swartvlieëvanger - Melaenornis pammelaina
- Waaierstertvlieëvanger - Myioparus plumbeus
- Withalsvlieëvanger - Ficedula albicollis
- Witpensvlieëvanger - Bias musicus
- Witstertvlieëvanger - Elminia albonotata
- Volstruis - Struthio camelus
- Vuurvinkie
W
wysig- Wagter
- Walvisvoël
- Waterfiskaal
- Waterhoender
- Waterploeër - Rynchops flavirostris
- Watertrapper - Podica senegalensis
- Weduweetjie
- Wespedief - Pernis apivorus
- Wewer
- Bontrugwewer - Ploceus cucullatus
- Brilwewer - Ploceus ocularis
- Bruinwewer - Ploceus rubiginosus
- Bruinkeelwewer - Ploceus xanthopterus
- Buffelwewer - Bubalornis niger
- Dikbekwewer - Amblyospiza albifrons
- Geelwewer - Ploceus subaureus
- Goudwewer - Ploceus xanthops
- Kaapse wewer - Ploceus capensis
- Olyfkopwewer - Ploceus olivaceiceps
- Rooikopwewer - Anaplectes melanotis
- Wielewaal
- Willie
- Windswael
- Bontwindswael - Tachymarptis aequatorialis
- Bruinwindswael - Apus pallidus
- Europese windswael - Apus apus
- Horuswindswael - Apus horus
- Kleinwindswael - Apus affinis
- Muiskleurwindswael - Apus bradfieldi
- Palmwindswael - Cypsiurus parvus
- Skaarswindswael - Schoutedenapus myoptilus
- Swartwindswael - Apus barbatus
- Witkruiswindswael - Apus caffer
- Witpenswindswael - Tachymarptis melba
- Wipstert
- Wou
- Woudapie - Ixobrychus minutus
- Wulp