Maak hoofkeuseskerm oop

Die Grondspeg (Geocolaptes olivaceus) is 'n gelokaliseerde algemene endemiese standvoël op klipperige heuwelhange en fynbos, Karoo en grasveld. Hulle leef nie in bome nie. Die voël is 24 – 30 cm groot en weeg 110 - 130 gram. In Engels staan die voël bekend as die Ground Woodpecker.

Grondspeg
Geocolaptes olivaceus -South Africa-8.jpg
Grondspeg in Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Geocolaptes

Swainson, 1832
Spesie:
G. olivaceus
Binomiale naam
Geocolaptes olivaceus
(Gmelin, 1788)

Dit is die enigste spesie in die genus Geocolaptes, wat aan die familie van spegte (Picinae) behoort.

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Geocolaptes olivaceus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.