Maak hoofkeuseskerm oop

Die Miombogrysmees (Parus griseiventris) is 'n algemene standvoël in miombo-boomveld en ander breëblaarboomveld. Die voël is 13 cm groot en weeg 14 - 17 gram. In Engels staan die voël bekend as die Miombo Tit.

Miombogrysmees
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Paridae
Genus: Parus
Spesie: P. griseiventris
Binomiale naam
Parus griseiventris
Reichenow, 1882

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Parus griseiventris". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.