Parus
Parus is 'n genus van voëls in die familie van mese (Paridae) wat aan die orde van sangvoëls (Passeriformes) behoort.
Parus | |
---|---|
Parus major | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Parus Linnaeus, 1758
|
Spesies | |
Sien teks. |
Spesies
wysigDie genus omvat ongeveer 26 spesies, insluitende:[1]
Afrika-spesies
wysig- Parus guineensis
- Parus leucomelas
- Parus carpi - Ovamboswartmees
- Parus niger - Gewone swartmees
- Parus albiventris
- Parus leuconotus
- Parus funereus
- Parus rufiventris - Rooipensmees
- Parus pallidiventris - Swartkopmees
- Parus fringillinus
- Parus fasciiventer
- Parus thruppi
- Parus griseiventris - Miombogrysmees
- Parus cinerascens - Akasiagrysmees
- Parus afer - Piet-tjou-tjougrysmees