Maak hoofkeuseskerm oop

Die Akasiagrysmees (Parus cinerascens) is 'n algemene, amper-endemiese standvoël doringveld en dorre savanne. Die voël is 15 cm groot en weeg 19 tot 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die Ashy tit.

Akasiagrysmees
Nominale ras in die Kalahariwoestyn, Botswana
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Paridae
Genus: Parus
Spesie: P. cinerascens
Binomiale naam
Parus cinerascens
Vieillot, 1818

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Parus cinerascens". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.