Maak hoofkeuseskerm oop

Die Piet-tjou-tjougrysmees (Parus afer) is 'n gelokaliseerde, algemene, endemiese standvoël in fynbos en Karoobossieveld - dikwels naby klipbanke en ou geboue. Die voël is 15 cm groot en weeg 18 - 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey Tit.

Piet-tjou-tjougrysmees
'n Piet-tjou-tjougrysmees in die Namakwa Nasionale Park in die Noord-Kaap.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Paridae
Genus: Parus
Spesie: P. afer
Binomiale naam
Parus afer
Gmelin, 1789

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Parus afer". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.