Namakwa- Nasionale Park
(Aangestuur vanaf Namakwa Nasionale Park)
Die Namakwa- Nasionale Park is in die Noord-Kaap geleë en is 150 000 hektaar groot. Die park is 21 km wes van Kamieskroon. Die noordelike deel van die park is bergagtig en vol heuwels met die hoogste punte ongeveer 900 m bokant seevlak. Die suidelike gedeelte grens aan die Atlantiese Oseaan. Hierdie park is in 1999 as 'n nasionale park geproklameer.
Namakwa- Nasionale Park | |
---|---|
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Naaste dorp | Kamieskroon |
Koördinate: 30°2′36″S 17°35′10″O / 30.04333°S 17.58611°O | |
Oppervlak | 150 000 ha |
Openingsjaar | 1999 |
Bestuursliggaam | SANParke |
Webblad | Namakwa- Nasionale Park |
Bron
wysig- Stuart, Chris & Mathilde (2012). National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3.
-
Lenteblomme in die park