Akasiagrysmees
(Aangestuur vanaf Parus cinerascens)
Die Akasiagrysmees (Parus cinerascens) is 'n algemene, amper-endemiese standvoël doringveld en dorre savanne. Die voël is 15 cm groot en weeg 19 tot 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die Ashy tit.
Akasiagrysmees | |
---|---|
Nominale ras in die Kalahariwoestyn, Botswana | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. cinerascens
|
Binomiale naam | |
Parus cinerascens Vieillot, 1818
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Parus cinerascens". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)