Rooipensmees
Die Rooipensmees (Parus rufiventris) is 'n gelokaliseerde en algemene standvoël in breëblaarboomveld. Die voël is 15 cm groot en weeg 18 - 22 gram. In Engels staan die voël bekend as die Rufous-bellied tit.
Rooipensmees | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. rufiventris
|
Binomiale naam | |
Parus rufiventris Barboza du Bocage, 1877
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ "Parus rufiventris". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. 2012. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)