Gewone swartmees
(Aangestuur vanaf Parus niger)
Die Gewone swartmees (Parus niger) is 'n algemene standvoël in woud en breëblaarboomveld. Die voël is 16 cm groot en weeg van 18 tot 25 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern black tit.
Gewone swartmees | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. niger
|
Binomiale naam | |
Parus niger Vieillot, 1818
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Parus niger". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)