Maak hoofkeuseskerm oop

Die Taanborsstrandloper (Tryngites subruficollis) is 'n seldsame somerswerwer na oop habitats. Die voël is 18 – 20 cm lank, 45 - 65 g groot met 'n vlerkspan van 45 cm en lyk baie soos die Kemphaan maar is kleiner. In Engels staan die voël bekend as die Buff-breasted Sandpiper.

Taanborsstrandloper
Bewaringstatus

Status iucn3.1 NT af.svg
Byna bedreig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Tryngites (word dispuut)
Cabanis, 1857
Spesie: T. subruficollis
Binomiale naam
Tryngites subruficollis
(Vieillot, 1819)

Die taanborsstrandloper is die enigste spesie in die genus Tryngites, hoewel die klassifikasie tans dispuut word.

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Tryngites subruficollis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.