Bairdse strandloper
(Aangestuur vanaf Calidris bairdii)
Die Bairdse strandloper (Calidris bairdii) is 'n skaars voël en somerswerwer wat minder as tien keer in Suid-Afrika opgeteken is. Die voël word selde in die binneland gesien. Die voël is 15 – 17 cm lank, 30 - 45 g groot met 'n vlerkspan van 42 cm. In Engels staan die voël bekend as die Baird's Sandpiper.
Bairdse strandloper | |
---|---|
'n Bairdse strandloper in Ysland. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Calidris (word betwis)
|
Spesie: | C. bairdii
|
Binomiale naam | |
Calidris bairdii Coues, 1861
| |
Sinonieme | |
Actodromas bairdii |
Fotogalery
wysig-
Nes met eiers.
-
'n Bairdse strandloper op haar nes.
-
Kuikens op die grond (goed gekamoefleer).
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Calidris bairdii. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Calidris bairdii". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)