Maak hoofkeuseskerm oop

Die Gariepglasogie (Zosterops pallidus) is 'n endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in oewerbos en ruigtes in die Karoo en halfdorre savanne en versprei langs beboste waterlope tot beboste gebiede van die Namibiese kus. Die voël dwaal in die Wes-Kaap gereeld buite sy normale gebiede. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Orange River White-eye.[1]

Gariepglasogie
Zosterops p. pallidus
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Zosteropidae
Genus: Zosterops
Spesie: Z. pallidus
Binomiale naam
Zosterops pallidus
Swainson, 1838
Subspesie virens bo; capensis onder.

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. (en) F. Gill, M. Wright D. & Donsker (2013) - IOC World Bird Names (weergawe 3.3)