Vaalstrandkiewiet
Die Vaalstrandkiewiet (Charadrius marginatus) is 'n algemene standvoël en plaaslike trekvoël. Die voël word 16 – 17 cm groot en weeg 35 - 60 gram met 'n vlerkspan van 44 cm. Die streeksbevolking is minstens 20 000 voëls. In Engels staan die voël bekend as die White-fronted plover.
Vaalstrandkiewiet | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. marginatus
|
Binomiale naam | |
Charadrius marginatus Vieillot, 1818
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Charadrius marginatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)