Maak hoofkeuseskerm oop

Die Korttoonkliplyster (Monticola brevipes) is 'n algemene amper-endemiese standvoël en plaaslike nomade op beboste klipperige heuwelhange en klipbanke. Die voël is 16 – 18 cm groot en weeg 28 - 35 gram. In Engels staan die voël bekend as die Short-toed Rock-Thrush.

Korttoonkliplyster
Monticola brevipes.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. brevipes
Binomiale naam
Monticola brevipes

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Monticola brevipes". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.