Monticola
voëlgenus in vlieëvangerfamilie
Klip- of rotslysters (Monticola) is 'n genus van voëls. Hulle is medium-groot insekvretende en omivoriese sangvoëls. Spesies in die genus is voorheen in die familie van lysters (Turdidae) geplaas, maar behoort eintlik aan die verwante Muscicapidae- oftewel vlieëvangerfamilie. Hulle is almal ouwêreldse voëls, wat meestal in bergagtige gebiede voorkom.
Kliplysters | |
---|---|
'n Korttoonkliplyster-mannetjie (M. brevipes) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Monticola F. Boie, 1822
|
Spesies | |
13, sien teks | |
Sinonieme | |
Pseudocossyphus |
Spesies
wysig- Monticola sharpei
- M. sharpei bensoni
- M. sharpei erythronotus
- Monticola imerinus
- Monticola rupestris – Kaapse kliplyster
- Monticola explorator – Langtoonkliplyster
- Monticola brevipes – Korttoonkliplyster
- Monticola angolensis – Angolakliplyster
- Monticola saxatilis
- Monticola rufocinereus
- Monticola cinclorhynchus
- Monticola gularis
- Monticola rufiventris
- Monticola solitarius