Angolakliplyster
Die Angolakliplyster (Monticola angolensis) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël en plaaslike nomade in miombo-boomveld en dikwels op heuwelagtige klipperige plekke of tussen granietbanke. Die voël is 16 – 18 cm groot en weeg 40 - 48 gram. In Engels staan die voël bekend as die miombo rock-thrush.
Angolakliplyster | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. angolensis
|
Binomiale naam | |
Monticola angolensis |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Monticola angolensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)