Europese vlieëvanger

Die Europese vlieëvanger (Muscicapa striata) is 'n algemene Palearkties-broeiende trekvoël na feitlik alle beboste habitats, van woudrande tot halfdorre savanne. Die voël is 13 – 14 cm groot en weeg 15 – 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Spotted Flycatcher.

Europese vlieëvanger
Muscicapa striata 1 (Martin Mecnarowski).jpg
Europese vlieëvanger in Tsjeggië.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. striata
Binomiale naam
Muscicapa striata
(Pallas, 1764)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Muscicapa striata". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 July 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)