Geelkeelsanger
(Aangestuur vanaf Phylloscopus ruficapilla)
Die Geelkeelsanger (Phylloscopus ruficapilla) is 'n redelike algemen standvoël met plaaslike seisoenale beweging van hooggeleë gebiede in die winter. Die voël kom een-een of in familiegroepies voor. Die voël is 11 cm groot en weeg 6 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-throated Woodland Warbler
Geelkeelsanger | |
---|---|
Pietermaritzburg, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Phylloscopidae (of Sylviidae)
|
Genus: | |
Spesie: | P. ruficapilla
|
Binomiale naam | |
Phylloscopus ruficapilla Sundevall, 1850
| |
Sinonieme | |
Culicipeta ruficapilla |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Phylloscopus ruficapilla". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)