Gestreepte koester
Die gestreepte koester (Anthus lineiventris) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël op klipbestrooide heuwelhange in boomveld. Die voël vlieg in bome in wanneer hy gesteur word en word maklik misgekyk wanneer hy nie sing nie. Die voël is 18 cm groot en weeg 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die Striped pipit.
Gestreepte koester | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. lineiventris
|
Binomiale naam | |
Anthus lineiventris Sundevall, 1851
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Anthus lineiventris". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)