Die huiltinktinkie (Cisticola lais) is 'n voëlspesie in die Cisticolidae-familie.

Huiltinktinkie
In KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Sangopname in Koninklike Natalse N. P.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. lais
Binomiale naam
Cisticola lais
(Hartlaub & Finsch, 1870)

Dit kom voor in Angola, Kenia, Lesotho, Malawi, Mosambiek, Suid-Afrika, eSwatini, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Sy natuurlike habitat is subtropiese of tropiese grasvelde.

Subspesies

wysig
  • Cisticola lais lais
  • Cisticola lais namba
  • Cisticola lais semifasciatus
  • Cisticola lais mashona
  • Cisticola lais oreobates
  • Cisticola lais monticola
  • Cisticola lais maculatus

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Cisticola lais". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)