Maak hoofkeuseskerm oop

Die Grootkoningriethaan (Porphyrio madagascariensis) is 'n algemene standvoël en leef in plat riete, vleie en oorstroomde grasveld. Die voël is 38 – 46 cm groot en weeg 500 - 700 gram. In Engels staan die voël bekend as African Swamphen.

Grootkoningriethaan
African Purple Swamphen.jpg
P. madagascariensis; Marievale, Gauteng, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. porphyrio
Binomiale naam
Porphyrio porphyrio
Subspesies groepe:
  • P. p. porphyrio in die Mediterreense gebiede.
  • P. p. madagascariensis in Afrika
  • P. p. poliocephalus in tropiese Asië
  • P. p. melanotus oor groot dele van Australasië
  • P. p. indicus in Indonesië
  • P. p. pulverulentis in die Filippyne

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Porphyrio porphyrio". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.