Maak hoofkeuseskerm oop

Die Swartrugmeeu of Kelpmeeu (Larus dominicanus) is 'n seevoël wat aan die hele Suid-Afrikaanse kuslyn voorkom.

Swartrugmeeu
Larus dominicanus.jpg
'n Swartrugmeeu in Chili
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. dominicanus
Binomiale naam
Larus dominicanus
(Lichtenstein, 1823)

VoorkomsWysig

Die voël is wit met 'n swart rug en vlerke. Die snawel is geel met 'n kenmerkende oranje kol op.

Habitat en gewoontesWysig

Die Swartkopmeeu vang kos langs die hele kuslyn en maak nes op eilande of in klowe. Hulle snuffel op die strand vir vis, sandmossels, klipmossels en jong voëls. Hulle het die gewoonte op skulpvis op die rotse te laat val sodat dit kan oopbreek. Hulle aas ook op ashope vir kos.

Sien ookWysig

BronWysig