Maak hoofkeuseskerm oop

Die Bruinwewer (Ploceus rubiginosus) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en gedeeltelike trekvoël in dorre savanne en grasagtige boomveld. Hulle broei in groot kolonies in bome in 'n slordige nes met 'n kort ingangstonnel. Die voël is poliginies. Die voël is 15 cm groot en weeg 25 - 37 gram. In Engels staan die voël bekend as die Chestnut Weaver.

Bruinwewer
Ploceus rubiginosus 1.jpg
Mannetjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. rubiginosus
Binomiale naam
Ploceus rubiginosus
Rüppell, 1840
'n Mannetjie en 'n wyfie.

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Ploceus rubiginosus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.