Langstertflap
voëlspesie
Die Langsterflap (Euplectes progne) is meestal te sien in oop grasvelde soos die sentrale hoëveld van Suid-Afrika. Hulle kom ook voor in Angola, Kenia, die Demokratiese Republiek van die Kongo en Zambië. In Engels staan die voël bekend as die long-tailed widowbird.
Langstertflap | |
---|---|
Mannetjie in broeidrag en buite broeityd | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. progne
|
Binomiale naam | |
Euplectes progne (Linnaeus, 1758)
|
Identifikasie
wysigDie voël is 16 tot 20 cm lank, die broeiende mannetjie is 60 cm lank, en weeg 25 tot 46 gram. Die mannetjie verkry 'n kenmerkende swart veredos en lang stert tydens die broeiseisoen. Behalwe die lang stert het die broeiende mannetjie ook rooi skouers en breë swarterige skouers wat met witterige dofgeel begrens is. Die wyfie is groter as ander flapwyfies en die borskant is dofgelerig wit met ligte strepe op die bors en sye.
Die voël is groter as die kortstertflap.
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7