Maak hoofkeuseskerm oop

Die Konkoit (Chlorophoneus viridis) is 'n algemene standvoël in dig verstrengelde ruigtes, veral in lae struikgewasse aan rande van kus- of laaglandwoud. Dit is 'n sku voël. Die voël is 19 cm groot en weeg 37 gram. In Engels staan die voël bekend as die Gorgeous bushshrike.

Konkoit
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Malaconotidae
Genus: Telophorus
Spesie: T. viridis
Trinomiale naam
Telophorus viridis viridis
(Vieillot, 1817)
Sinonieme

Telophorus viridis

Sien ookWysig

BronWysig