Gryskopmossie

(Aangestuur vanaf Passer diffusus)

Die gryskopmossie (Passer diffusus) is 'n algemene standvoël in boomveld en ander gebiede met bome. Hulle kom ook in tuine voor maar vermy gewoonlik stads- en dorpsgebiede. Hulle maak nes in 'n gat in 'n boom, paal of gebou; ook die ou neste van ander voëls. Die voël word 15 cm groot en weeg 20 - 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern grey-headed sparrow.

Gryskopmossie
Nie-broeiende gryskopmossie in Pietermaritzburg, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Passeridae
Genus: Passer
Spesie:
P. diffusus
Binomiale naam
Passer diffusus
(Smith, 1836)

Sien ook

wysig

Bronnelys

wysig

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Passer diffusus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 5 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Eksterne skakels

wysig