Maak hoofkeuseskerm oop

Blouvisvanger (Alcedo semitorquata) is 'n skaars standvoël en nomade by beboste strome, kanale in groot plate riete en strandmere. In Engels staan die voël bekend as die Half-collared Kingfisher.

Blouvisvanger
Half-collared Kingfisher - Malawi S4E4593.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Alcedo
Spesie:
A. semitorquata
Binomiale naam
Alcedo semitorquata
Swainson, 1823
Subspesies
Sien artikel

IdentifikasieWysig

 
'n Blouvisvanger op 'n klip.

Die voël is 18 cm lank en weeg 35 tot 40 gram. Die snawel is swart en die rug en kruis is skitterblou. Die voël is groter as die kuifkopvisvanger.

SubspesiesWysig

  • A. semitorquata semitorquata
  • A. semitorquata heuglini
  • A. semitorquata tephria

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig