Vaalkoester
Die vaalkoester (Anthus vaalensis) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël, nomade en gedeeltelike trekvoël in kort afgevrete grasveld en struikveld, braakveld, vliegvelde en ander oop, kaal plekke. Die voël is 18 cm groot en weeg 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Buffy pipit.
Vaalkoester | |
---|---|
In die Nasionale Bergkwaggapark | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. vaalensis
|
Binomiale naam | |
Anthus vaalensis Shelley, 1900
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Anthus vaalensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)