Maak hoofkeuseskerm oop

Die Goughwaterhoender (Gallinula comeri) is 'n voël wat leef en nesmaak op Gougheiland. Dit is onlangs ook op Tristan da Cunha heringevoer. In Engels staan die voël bekend as die Gough Island Moorhen.

Goughwaterhoender
Goughwaterhoender (Gallinula comeri) op Tristan da Cunha
Bewaringstatus

Status iucn3.1 VU af.svg
Kwesbaar (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Gruiformes
Familie: Rallidae
Genus: Gallinula
Spesie: G. comeri
Binomiale naam
Gallinula comeri
(Allen, 1892)

Inhoud

IdentifikasieWysig

Die voël word tot 27 cm lank en lyk baie soos die Grootwaterhoender. Die Goughwaterhoender se bene is egter rooi en nie geel nie. Die vlerke is baie kort.

Die voël leef oor die algemeen op die kusplato waar hulle in boomvaring- en adelaarsvaringruigtes skuil om roofmeeue te vermy. Die voël is sku en word eerder gehoor as gesien.

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig