Kleinswartvlerkkiewiet
(Aangestuur vanaf Vanellus lugubris)
Die Kleinswartvlerkkiewiet (Vanellus lugubris) is 'n skaars standvoël en plaaslike trekvoël in droë, oop kortgrasgebiede in savanne. Die voël kom voor in Noord-KwaZulu-Natal, eSwatini en Mosambiek. Die voël is 22 – 26 cm groot en weeg 100 - 140 gram met 'n vlerkspan van 72 cm. In Engels staan die voël bekend as Lesser Blacked Plover.
Kleinswartvlerkkiewiet | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | V. lugubris
|
Binomiale naam | |
Vanellus lugubris (Lesson, 1826)
| |
Sinonieme | |
Charadrius lugubris Lesson, 1826 |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Vanellus lugubris". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)