Maak hoofkeuseskerm oop

Die tropiese waterfiskaal (Laniarius aethiopicus) is 'n algemene standvoël in ruigtes, rivier- en immergroen woude en tuine. Hulle bly een-een of pare en verdedig hulle gebied heeljaar. Die voël is 20 – 25 cm groot en weeg 45 - 65 gram. In Engels staan die voël bekend as die tropical boubou.

Tropiese waterfiskaal
Volwasse Laniarius (aethiopicus) major
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Malaconotidae
Genus: Laniarius
Spesie: L. aethiopicus (but see text)
Binomiale naam
Laniarius aethiopicus
(Gmelin, 1788)
Sinonieme

Laniarius ferrugineus aethiopicus (Gmelin, 1788)
Laniarius ferrugineus major

Laniarius aethiopicus mossambicus in Zambië.

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig