Kwêvoël
(Aangestuur vanaf Corythaixoides concolor)
Die kwêvoël (Corythaixoides concolor) is ’n standvoël wat voorkom in Noordwes, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, Zimbabwe, Noord- en Oos-Botswana, die noorde van Namibië asook Mosambiek. In Engels staan die voël bekend as die grey go-away-bird.
Kwêvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Musophagiformes |
Familie: | Musophagidae |
Genus: | Corythaixoides |
Spesie: | C. concolor
|
Binomiale naam | |
Corythaixoides concolor (Smith, 1833)
|
Voorkoms
wysigDie kwêvoël is 'n asgrys loerie met ’n lang stert en los, gepunte kuif. Die jonger voëls is ligter van kleur, meer dofgeelgrys.
Sang
wysigDie voëls is bekend vir hulle kenmerkende: ke-whêêê.
Subspesies
wysigDaar word vier subspesies binne die spesie onderskei:
- Corythaixoides concolor bechuanae
- Corythaixoides concolor concolor
- Corythaixoides concolor molybdophanes
- Corythaixoides concolor pallidicens
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Corythaixoides concolor. |
Sien kwêvoël in Wiktionary, die vrye woordeboek. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Corythaixoides concolor". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)