Inaccessible-streepkoppie
(Aangestuur vanaf Tristanstreepkoppie)
Die Inaccessible-streepkoppie (Nesospiza acunhae) is 'n standvoël wat leef en nesmaak op die Inaccessible-eiland. Dit word ook die Tristanstreepkoppie genoem en in Engels die Inaccessible Finch.
Inaccessible-streepkoppie | |
---|---|
Op Inaccessible-eiland | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | N. acunhae
|
Binomiale naam | |
Nesospiza acunhae Cabanis, 1873
|
Identifikasie
wysigDie voël word tot 16 cm lank. Die voël leef saam met die dikbekstreepkoppie. Hierdie voël verskil van die Nightingale-streepkoppie te opsigte van die volgende: die snawel is groter en die bruin borskleur is meer vaal. Ook hulle roepe is hoër as dié van die Nightingale-streepkoppie.
Hulle leef as pare of in klein groepies saam en soek kos op die grond, of soek na insekte op die Phylica-struike.
Sien ook
wysigBron
wysig- Newman se Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Gedenkuitgawe 2010. ISBN 978-1-77007-877-2