Nightingale-streepkoppie
Die Nightingale-streepkoppie (Nesospiza questi) is 'n standvoël wat leef en nesmaak op die Nightingale-eiland. Dit word in Engels die Nightingale Finch genoem.
Nightingale-streepkoppie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | N. questi
|
Binomiale naam | |
Nesospiza questi Lowe, 1923
|
Identifikasie
wysigDie voël word tot 16 cm lank. Die voël leef saam met die Dikbekstreepkoppie en kan maklik verwar word met die Inaccessible-streepkoppie.
Hulle leef as pare of in klein groepies saam en soek kos op die grond of soek na insekte op die Phylica-struike.
Sien ook
wysigBron
wysig- Newman se Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Gedenkuitgawe 2010. ISBN 978-1-77007-877-2
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Nesospiza questi". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 9 Maart 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)