Witoorpikkewyn
Die witoorpikkewyn (Pygoscelis papua) is 'n voël wat op die Antarktiese-eilande voorkom en baie seldsaam in Suid-Afrika is. In Engels staan die pikkewyn bekend as die Gentoo Penguin. Pikkewyne kan natuurlik nie vlieg nie, maar is sterk swemmers. Die witoorpikkewyn kan 'n spoed van 40 kilometer per uur in die water haal.
Witoorpikkewyn | |
---|---|
'n Witoorpikkewyn in Suid-Georgië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. papua
|
Binomiale naam | |
Pygoscelis papua (Forster, 1781)
| |
Verspreiding rondom die Suidpool |
Voorkoms
wysigDie pikkewyn is 75–80 cm groot en weeg tot 7.2 kg. Daar is 'n duidelike wit vlek bo en agter die oog met 'n smal wit oogkring. Die pote en snawel is oranje. Die swemvlerke is lank en het 'n ligte oranje tint aan die onderkant.
Verspreiding
wysigDie pikkewyn kom in groot getalle voor in Antarktika, Kergueleneilande, Suid-Georgië en op die Falkland-eilande. Kleiner bevolkings is teenwoordig op die Antarktiese skiereiland, Macquarie-eiland, Heard- en McDonaldeilande en die Suidelike Shetlandeilande.
Galery
wysig-
Witoorpikkewyn op sy nes
-
'n Witoorpikkewyn swem
-
Middel: 'n jong witoorpikkewyn op die Petermann-eiland.
-
Museumspesimen: Eier van 'n witoorpikkewyn
Sien ook
wysigBronne
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
- ↑ BirdLife International (2012). "Pygoscelis papua". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Witoorpikkewyn.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Witoorpikkewyn
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wikipedia vertaal. |