Gryskwikkie

(Aangestuur vanaf Motacilla cinerea)

Die Gryskwikkie (Motacilla cinerea) is 'n voël en seldsame Palearkties-broeiende swerwer en word meestal gesien van November - April terwyl 'n paar al in die winter opgeteken is. Hulle kom gewoonlik een-een voor langs beboste strome. Die voël is 19 cm groot en weeg 18 gram. In Engels staan die voël bekend as die Grey Wagtail.

Gryskwikkie
Grey Wagtail.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
M. cinerea
Binomiale naam
Motacilla cinerea
Tunstall, 1771
Sinonieme

Motacilla melanope
Calobates melanope

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Motacilla cinerea". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)