Temminckse strandloper
(Aangestuur vanaf Calidris temminckii)
Die Temminckse strandloper (Calidris temminckii) is 'n skaars voël en somerswerwer wat vyf keer in Suid-Afrika opgeteken is. Die voël oorwinter gewoonlik noord van die ewenaar. Dit is 13-15 cm lank, weeg 18-30 g en het 'n vlerkspan van 35 cm. In Engels staan die voël bekend as die Temminck's Stint.
Temminckse strandloper | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. temminckii
|
Binomiale naam | |
Calidris temminckii (Leisler, 1812)
| |
Sinonieme[2] | |
Erolia temminckii |
Fotogalery
wysig-
In sy broeigewaad.
-
Niebroeigewaad.
-
Museumspesimen.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Calidris temminckii. |
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Calidris temminckii". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ Calidris temminckii by Avibase
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7