Die Kleinriethaan (Porzana pusilla) is 'n skaars tot algemene standvoël en leef nomadies in vleie, rietplate en oorstroomde grasveld. Die voël is 16 – 18 cm groot en weeg 30 - 45 gram. In Engels staan die voël bekend as Baillon's Crake.

Kleinriethaan
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. pusilla
Binomiale naam
Porzana pusilla
(Pallas, 1776)

Fotogalery

wysig

Sien ook

wysig
 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Porzana pusilla

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Porzana pusilla". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)